Rhino

Rhino

LOST: 18/08/2020
PLACE : CHRISTIANA NORTH WEST
LAST SEEN : “TREINSPOOR ” NEAR HIS HOME

RHINO is ‘n varhond x, sy gesig is baie varkhond, hy is ligbruin van kleur en baie baie vriendelik. Hy is ‘n reun, nog nie gekastreer nie, sy Ore staan meeste van die tyd regop soos ‘n varkhond presies met die spits oortjies. Hy loop nie rond nie en is vermoedelik gesteel. Hy is nie gewoond aan ‘n lewe buite sy gesin nie en moet hy baie baie dringend gevind word. Hy hou van bal speel. En sal dadelik reaggeer op sy naam hy is baie gehoorsaam.