Competitions

Home / Competitions

Help ons om R5000 te wen!

Christiana Pets het ons rescue Ruby ingeskryf vir die kompetisie, sy is tans 1ste, maar was in ‘n stadium 3de, so sy het elke stem nodig om voor te bly!!

Jy kan gratis help deur een van die volgende stappe te neem:

Gaan registreer en login en stem elke dag 1 keer met ‘n “free vote”, so al wat dit van jou kos is om elke dag in te log en te stem. Volg hierdie link: https://fluffykids.co.za/entry/20070363/
Dan kan jy jou diere kind inskryf vir Augustus maand, as jy jou diertjie inskryf staan jy die kans om ook R5000 te wen, die inskrywings is gratis!! En met elke diertjie wat jy inskryf kry Ruby 35 gratis stemme, volg asb hierdie link om jou eie dier in te skryf: http://stix.pw/?f=363

ONTHOU AS JY NIE DIE LINKS GEBRUIK NIE, GAAN DIT ONS NIE BAAT NIE.

Jy kan dan deur so min as R3 / R30 spandeer om stemme te koop en dit tel natuurlik baie meer, so ons is dankbaar vir alles.

Stem so per sms:

2 votes – vote f20070363 to 35108 R3 per sms
25 votes – vote f20070363 to 38659 R30 per sms

Daar is ook ander maniere soos Snapscan, Checkers, Paypal, Kredietkaart wat jy kan gebruik om te stem, so dra asb by tot ons projek.